Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die draak het sy stert gebruik en hy het een derde van die sterre in die lug afgeruk en op die grond gegooi. Hy het gaan staan voor die vrou wat besig was om ’n kind te kry. Die draak wou die kind opvreet wanneer die kind gebore word.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:4 in konteks