Dan sal hulle My vir die heidene gee, en die heidene sal My spot en My met ’n sweep slaan en My kruisig. Maar op die derde dag sal God My weer laat lewe.”