Daarna het Jesus al die mense huis toe gestuur. Toe het Jesus in ’n boot geklim en na plekke naby die stad Magadan gegaan.