Vriende, ek het julle bemoedig en ek vra baie ernstig vir julle dat julle goed moet luister na my woorde, want ek het nie ’n lang brief vir julle geskryf nie.