Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 13:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ons bid dat God vir julle alles sal gee wat goed is, sodat julle kan doen wat Hy wil hê, en ons bid dat Jesus Christus vir julle sal help om die dinge te doen waarvan God baie hou. Daarom moet ons God altyd prys. Amen.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13

Kyk Hebreërs 13:21 in konteks