Gaäl het die manne gesien en vir Sebul gesê: “Kyk, daar kom mense van die bergtoppe af.”Maar Sebul sê vir hom: “Dis die skaduwee van die berg wat jy vir mense aansien.”