Ek sal die kreupeles die oorblyfsel maak,die siekes 'n sterk nasie.Ek, die Here, sal op Sionsberg oor hulle heers,nou en vir altyd.