Daardie dag, sê die Here,sal Ek dié wat kreupel is, bymekaarmaak,sal Ek dié wat verstrooi is, vergader,en ook dié wat Ek met rampe getref het.