Die Here het soos 'n vyand geword,Hy het Israel vernietig,Hy het al die wonings vernietig,die vestings verwoes,Hy het ellende op ellende oor Juda gebring.