So sê die Here die Almagtige:Ek gaan Elam se pyl en boog breek,Ek gaan die keur van sy leërmag vernietig.