Oor die Ammoniete. So sê die Here:Het Israel dan nie seuns nie,het hy niemand wat sy vyand verdryf nie?Waarom het Milkom die gebied van Gad in besit geneemen woon sý mense in Gad se stede?