Vertel dit in Juda, maak dit in Jerusalem bekend en sê:“Blaas die ramshoring in die land!”Roep hard en sê:“Kom bymekaar, laat ons in die vestingstede ingaan!”