O die krampe in my ingewande, o die benoudheid in my hart!My hart bons wild, ek kan dit nie tot bedaring bring nie,want ek het die geluid van die ramshoring gehoor,en die oorlogskrete!