Moenie jou skoene stukkend loop agter die afgode aan nie,jou keel laat droog word van die dors nie!Maar jy sê: “Ek sal nie daarmee ophou nie!Ek het die vreemde gode lief, ek wil hulle dien.”