Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

soos 'n wildedonkie wat tuis is in die woestyn.Jy was soos 'n bronstige kameelkoei wat die wind opsnuif,wat onkeerbaar is in haar hittigheid.Die bulle wat haar soek,hoef hulle nie moeg te hardloop agter haar aan nie;wanneer sy wil paar, kry hulle haar maklik.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:24 in konteks