Ramp op ramp sal kom,gerug op gerug.Hulle sal tevergeefs by die profeet 'n openbaring soek;ook die priester sal nie leiding kan gee nie,en die oumense sal nie raad hê nie.