Toe antwoord hulle vir Jesus: “Ons weet nie.”En Hy sê vir hulle: “Dan sê Ek ook nie vir julle met watter gesag Ek hierdie dinge doen nie.”