Hy antwoord hulle: “Die profeet Jesaja het julle mooi opgesom. Julle is skynheiliges, soos daar geskrywe staan:“Hierdie volk eer My met hulle mond,maar hulle hart is ver van My af.