Daarop gaan sy vader na die vrou toe af, en Simson het daar ’n maaltyd berei; want so het die jongmanne gewoonlik gedoen.