Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het dit uitgehaal in sy hande en aldeur geloop en eet, en na sy vader en sy moeder gegaan en aan hulle gegee; en hulle het geëet, maar dat hy die heuning uit die dooie liggaam van die leeu uitgehaal het, vertel hy hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:9 in konteks