Hulle weduwees het vir My meer geword as die sand van die see; Ek bring vir hulle oor die moeder van die jong manskappe ’n verwoester op die middag; Ek laat skielik op haar val angs en verskrikkinge.