Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sy wat sewe gebaar het, het weggekwyn; sy het magteloos neergesink; haar son het ondergegaan terwyl dit nog dag was; sy staan beskaamd en het rooi van skaamte geword. En hulle oorblyfsel gee Ek aan die swaard oor, voor hulle vyande, spreek die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:9 in konteks