Sewe dae lank moet jy daagliks die sondofferbok gereedmaak; ook moet hulle ’n jong bul en ’n ram uit die kleinvee, altwee sonder gebrek, berei.