EN Salomo het die oudstes van Israel en al die stamhoofde, die familie-owerstes van die kinders van Israel, in Jerusalem bymekaar laat kom om die verbondsark van die Here uit die stad van Dawid, dit is Sion, opwaarts te bring.