Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE al die werk gereed was wat Salomo vir die huis van die Here gedoen het, het Salomo die heilige gawes van sy vader Dawid ingebring, die silwer sowel as die goud, en al die voorwerpe het hy in die skatkamers van die huis van God neergesit.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:1 in konteks