En die dienaar het Saul weer geantwoord en gesê: Kyk, ek het nog ’n kwart sikkel silwer by my; dit sal ek aan die man van God gee, dat hy ons kan inlig oor ons tog.