Maar die Arameërs het vir Israel gevlug, en Dawid het van die Arameërs seweduisend trekperde en veertigduisend man voetgangers gedood; ook Sofag, die leërowerste, het hy gedood.