Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Intussen het Dawid daarvan berig ontvang en die hele Israel versamel en deur die Jordaan getrek. Toe hy by hulle aangekom het, het hy hom teen hulle opgestel; en nadat Dawid hom teenoor die Arameërs opgestel het, het hulle teen hom geveg.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:17 in konteks