Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 7:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Ek het my bed geurig gemaak met mirre, aalwyn en kaneel.

18. Kom ons verlustig ons in liefdeslus,dwarsdeur die nag tot môre-oggend.

19. My man is nie by die huis nie. Hy is weg op ’n lang reis.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 7