Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 5:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. My seun, slaan ag op my wysheid. Dink goed na oor my raad.

2. Dan sal jy self ook goeie oordeel aan die dag kan lê. Jy sal met gesag kan praat.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 5