Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 30:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie kan na die hemel toe gaan en van daar af ondertoe kom?Wie kan die wind in sy twee hande vashou? Wie kan die waters in sy jas toedraai? Wie het die wye wêreld gemaak? Wat is sy naam? En die naam van sy seun? Sê tog as jy dit weet!

Lees volledige hoofstuk Spreuke 30

Kyk Spreuke 30:4 in konteks