Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 30:31-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

31. ’n oorlogsperd; ’n bokram; ’n koning omring deur sy leër.

32. As jy dom opgetree het deur jou aan te matig of slegte dinge beplan het, sit dan jou hand voor jou mond.

33. Melk wat gekarring word, maak botter. ’n Hou op die neus laat die bloed loop. As jy mense kwaad maak, gaan daar rusie kom.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 30