Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 30:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die woorde van Agur seun van Jake. ’n Uitspraak. Die man het vir Itiël gesê,vir Itiël en vir Ukal:

2. Ek is te onkundig om ’n mens te wees.Ek het nie eens die verstandvan ’n mens nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 30