Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 24:30-32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Ek het by ’n lui mens se landeryeverbygeloop. Die wingerd was die eiendomvan ’n onverstandige mens.

31. Onkruid het dit heeltemal ingeneem. Dit was toegegroei onder bossies. Sy klipmuur het omgeval.

32. Ek het nagedink oor wat ek gesien het. Ek het iets daaruit geleer.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 24