Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom,” sê die Here, die Almagtige, die God van Israel,“sowaar as wat Ek lewe,Moab sal word soos Sodomen Ammon soos Gomorra.Hulle lande sal vol onkruiden soutpanne wees,’n woesteny vir altyd.Dié van my volk wat oorleef het,sal hulle beroof.Die oorblyfsel van my volksal hulle land inneem.”

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:9 in konteks