Vir hulle sal die Here’n verskrikking wees,want al die gode in die landvernietig Hy.Mense uit alle dele van die wêreld,elkeen in hulle eie land,sal voor Hom neerbuig en Hom aanbid.