Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sefanja was die seun van Kusi, wat weer die seun van Gedalja was. Gedalja was die seun van Amarja, en hy was weer die seun van Hiskia. Die Here het boodskappe vir Sefanja gegee toe Josia, die seun van Amon, koning van Juda was.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:1 in konteks