Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: “Wees sterk! Julle het gehoor wat die profete destyds oor die bou van die tempel van die Here, die Almagtige, gesê het, die dag dat die fondamente gelê is.