Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie dag sal Ek al die nasies bymekaarmaak om teen Jerusalem oorlog te maak. Die stad sal ingeneem word, die huise geplunder en die vroue sal verkrag word. Die helfte van die stad se inwoners sal in ballingskap gaan en die ander helfte sal oorleef tussen die ruïnes van die stad.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:2 in konteks