Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele land van Geba af tot by Rimmon, suid van Jerusalem, sal een groot plein word, maar Jerusalem sal gelig word tot sy oorspronklike posisie en sal bewoon word vanaf die Benjaminpoort tot by die plek waar die ou poort was, dan tot by die Hoekpoort, en van die Gananelpoort af tot by die koning se wynperse.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:10 in konteks