Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op 15 Februarie van die tweede jaar van koning Darius se regering, het die Here nog ’n boodskap aan die profeet Sagaria, die seun van Berekja, die kleinseun van Iddo, gestuur. Sagaria het gesê:

Lees volledige hoofstuk Sagaria 1

Kyk Sagaria 1:7 in konteks