Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Destyds was dit die gebruik in Israel by die lossingproses of die oordrag van eiendomsregte dat die transaksie soos volg bevestig word: Die een wat sy regte aan iemand anders oordra, moet ook sy skoen uittrek en dit vir die ander party gee. Dit het die transaksie bekragtig.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:7 in konteks