Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag hierdie kind vir jou vreugde bring en vir jou sorg in jou ouderdom. Want hy is die seun van jou skoondogter wat vir jou so lief is en wat vir jou meer beteken as sewe seuns!”

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:15 in konteks