Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Saam met die landerye verkry ek ook vir Rut, die Moabitiese weduwee van Maglon, as my vrou. Op hierdie manier sal die grond in die naam van die familie bly. So sal die naam van die gestorwene nie onder sy broers en uit die poort van sy woonplek uitgewis word nie. Julle is vandag almal getuie daarvan.”

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:10 in konteks