Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Waar het jy vandag are opgetel?” vra Naomi haar toe. “Mag die Here die een seën wat jou gehelp het!”Rut vertel toe vir haar skoonma van die man op wie se landerye sy gewerk het. Sy sê verder: “Die man op wie se landerye ek vandag gewerk het se naam is Boas.”

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:19 in konteks