Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die twee het toe hulle reis voortgesit na Betlehem toe. Toe hulle in Betlehem aankom, was daar ’n opskudding in die dorp oor hulle aankoms. “Is dit dan nie Naomi nie?” het die vroue gevra.

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:19 in konteks