Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Rut antwoord: “Moenie my probeer oorreed om van Ma af weg te gaan nie. Waarheen u ook al gaan, sal ek gaan. Waar u gaan woon, sal ek ook woon. Ma se mense is ook my mense.U God is ook my God.

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:16 in konteks