Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die tyd toe die rigters in Israel opgetree het, het ’n man uit Betlehem in Juda uit die land weggetrek omdat daar ’n swaar hongersnood in die land was. Hy en sy vrou en twee seuns het in die land Moab gaan woon.

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:1 in konteks