Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy is met hulle terug na sy pa se huis in Ofra. Daar het hy al 70 sy pa se seuns op een klip laat vermoor. Jerubbaäl se jongste seun, Jotam, het egter weggekruip en die moord oorleef.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:5 in konteks