Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elkeen van hulle het toe ook ’n tak afgekap. Hulle het vir Abimelek gevolg en die takke teen die mure van die tempel gaan opstapel. Hulle het dit aan die brand gesteek. Almal in Migdol-Sigem het doodgebrand. Daar was omtrent 1 000 mans en vroue.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:49 in konteks